Watermeyer, John Phllip Fairbairn [boodskap #124531] |
So, 20 Januarie 2019 18:42 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
John Phllip Fairbairn Watermeyer was 'n regter van die Hooggeregshof van Zimbabwe (destyds Suid-Rhodesië). In 1861 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding aan die South African College en Cambridge. In 1885 begin hy in die Kaap praktiseer, word 'n regter van die Hooggeregshof van Matabeleland in 1896 en twee jaar later regter van die Hooggeregshof van Suid-Rhodesië. In 1914 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|