Walmer [boodskap #124507] |
Sun, 20 January 2019 09:16 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Walmer is 'n dorp in Oos-Kaapland, hoofsaaklik ’n woongebied by Port Elizabeth waarby dit in 1967 ingelyf is. Dit is in 1853 uitgelê en vernoem na een van die titels van die Hertog van Wellington. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 28,000 (11,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|