Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vylslang (Simocephalus)
Vylslang [boodskap #124493] |
So., 20 Januarie 2019 07:43 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die vylslang (Simocephalus; groep: Colubridae) is 'n slang wat in Natal, Zimbabwe (Rhodesië) en Mosambiek aangetref word. So genoem vanweë sy sy driekantige vorm. Nie-giftig. Gemiddelde lengte is sowat 90 cm (3 voet).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 15:03:59 UTC 2025
|