Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vrotmaag
Vrotmaag [boodskap #124482] |
So., 20 Januarie 2019 07:07 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vrotmaag is 'n siekte wat onder volstruise voorkom. Die teenwoordigheid van die perdestrongilide (Strongylus douglasi) veroorsaak inflammasie van die maag.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 05:28:52 UTC 2025
|