Vredefort-Krater [boodskap #124479] |
So, 20 Januarie 2019 07:04 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Vredefort-Krater is 'n merkwaardige geologiese formasie in die Noord-Vrystaat naby Vredefort. Daar bestaan verskillende menings oor die oorsprong. Volgens een van die jongste menings is ’n krater van 30 myl lank en 10 myl diep veroorsaak deur ’n reuse-meteoriet. Dit is later gevul deur graniet wat van onder af opgestoot het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|