Volkslied [boodskap #124458] |
Sa, 19 Januarie 2019 20:19 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Volkslied is 'n patriotiese lied wat as die amptelike nasionale lied van 'n land beskou word. Volksliedere herroep die geskiedenis, ryke tradisies en stryde van 'n spesifieke land en/of volk.
1. Sien "Stem van Suid-Afrika, Die".
2. Volkslied van die Suid-Afrikaanse Republiek (ZAR), woorde deur die Hollandse skryfster, Catharina Felicia van Rees, met musiek deur Richard Hol. Geskryf en gekomponeer in 1875. Dit begin met: "Kent Gij dat Volk van Heldenmoed".
3. Volkslied van die Oranje-Vrystaatse Republiek. Woorde deur H.A.L. Hamelberg met musiek deur M.F.G. Nicolai. Geskryf en gekomponeer in 1865. Begin met: "Hef Burgers, 't Lied des Vryheid aan"
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|