Tuis » Taal » Ensiklopedie » Voël-eilande
Voël-eilande [boodskap #124453] |
Sa., 19 Januarie 2019 18:08 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Voël-eilande is 'n groep eilande teenoor Port Elizabeth, bestaande uit Stag-, Rob- en Voël-eiland. Laasgenoemde is die belangrikste weens sy vuurtoring.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 16:01:25 UTC 2025
|