Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vloeispaat (Fluoriet)
Vloeispaat [boodskap #124450] |
Sa., 19 Januarie 2019 18:00 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vloeispaat (Fluoriet) is 'n mineraal aangetref naby Ottoshoop in Wes-Transvaal. Word gebruik in die optiese, staal- en ander bedrywe. Ontginning het in 1918 begin. Dit kom ook voor in Namibië (Suidwes-Afrika) en Zimbabwe (Rhodesië).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 16:00:53 UTC 2025
|