Vlieëvanger [boodskap #124448] |
Sat, 19 January 2019 17:57 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Vlieëvanger (Muscicapidae) is ’n groot familie klein voëltjies, nie maklik onderskeibaar nie. Hulle lewe van insekte wat hulle in die vlug vang. Bekkies is breed, afgeplat en omrand met ’n paar steekhare. Hulle is taamlik sku en hou hulle naby bome.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|