Vleimuis [boodskap #124444] |
Sa, 19 Januarie 2019 17:50 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Vleimuis (Otomyinae) is 'n klein knaagdier, ses of sewe duim lank. Lyk soos ’n rot, maar is stewiger met ’n korter, steekhaarstert. Daar is verskeie soorte, wat almal in die Karoo en in Zimbabwe (Rhodesië) aangetref word. Dit leef in gate en teel vinnig aan.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|