Visvanger [boodskap #124440] |
Sat, 19 January 2019 17:43 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Visvangers (familie Alcedinidae) is gesette voël met kort stert en lang skerp snawel. Gewoonlik helder gekleurd, hoewel een, die bontvisvanger, swart en wit is. Dit is die algemeenste van die "watervisvangers". Die pragtige rooi, groen en oranje kuifkopvisvanger is ’n klein kuifkopvoël. Die bruinkopvisvanger (Halcyon) is ’n bosvoël wat insekte vang. Sien Voëls.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|