Virginia [boodskap #124435] |
Sa, 19 Januarie 2019 17:38 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Virginia is 'n dorp op die Vrystaatse goudveld. Het ’n rol gespeel in gevegte in die Tweede Vryheidsoorlog maar was in daardie tyd skaars ’n gehug. As gevolg van die ontwikkeling van verskeie groot goudmyne daar naby, het dit snel groei. Destydse bevolking van 54,100 (14,000 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|