Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Vink (familie Ploceidae) is 'n voel wat in Afrika suid van die Sahara voorkom. Die broeiende mannetjies is oorwegend swart, terwyl die nie-broeiende mannetjies, wyfies en jonges valerig is. Hulle bou 'n ovaalnes met 'n syingang. Sien Kanarie, Wewer en Streepkoppie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.