Tuis » Taal » Ensiklopedie » Villagers
Villagers [boodskap #124428] |
Sat, 19 January 2019 17:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Villagers is ná Hamiltons die tweede oudste rugbyklub in Suid-Afrika. In 1876 in Kaapstad gestig met J.P. Cloete as kaptein. Dit floreer vandag nog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:07 UTC 2025
|