Tuis » Taal » Ensiklopedie » Viljoenskroon
Viljoenskroon [boodskap #124427] |
Sat, 19 January 2019 17:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Viljoenskroon is 'n dorp in Noord-Vrystaat, in die hartjie van die mielieproduserende gebied. Vernoem na die oorspronklike plaaseienaar. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,000 (1,500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:18 UTC 2025
|