Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vila Cabral
Vila Cabral [boodskap #124420] |
Sat, 19 January 2019 17:14 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vila Cabral is 'n dorp in Noord-Mosambiek, ten ooste van Njassa-meer. Sentrum van nedersetting geleë in die gesonde Hoogland-landskap, 4,000 voet bokant seespieël.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:44:20 UTC 2025
|