Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vigiti Magna
Vigiti Magna [boodskap #124419] |
Sat, 19 January 2019 17:14 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vigiti Magna is 'n legendariese stad van die Afrika-ryk van Monomotapa, wat volgens vroeë reisigers glo in die middel van die kontinent bestaan het. In 1660 het Van Riebeeck inderdaad ’n ekspedisie gestuur om dié stad te vind.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:46:07 UTC 2025
|