Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Viervoet is ’n heuwel in die Oranje-Vrystaat waar die Basoeto’s onder aanvoering van Mosjesj op 20 Junie 1851 ’n Britse mag onder die bevel van majoor H.D. Warden verslaan het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.