Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vierfontein
Vierfontein [boodskap #124416] Sat, 19 January 2019 17:11
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Vierfontein is 'n dorp en terrein van groot Evkom-kragsentrale naby Viljoenskroon, O.V.S. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,590 (1,179 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Victoria-Wes
Volgende onderwerp: Vierkleur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:11:02 UTC 2024