Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Victoria-Wes
Victoria-Wes [boodskap #124415] Sat, 19 January 2019 17:10
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Victoria-Wes is 'n dorp in die Karoo, in 1844 gestig en vernoem na Koningin Victoria. Groot wolsentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,745 (1,118 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Victoria-waterval
Volgende onderwerp: Vierfontein
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:08:44 UTC 2024