Tuis » Taal » Ensiklopedie » Verulam
Verulam [boodskap #124408] |
Sat, 19 January 2019 13:40 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Verulam is 'n suikermeulsentrum naby Inanda, Natalse Noordkus. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,626 (257 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:17 UTC 2025
|