Vermikuliet [boodskap #124403] |
Sat, 19 January 2019 13:34 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vermikuliet is 'n vlokkerige mineraal wat vir isolering, ens. gebruik word. Groot neerslae van vermikuliet word in Oos-Transvaal ontgin. Die gehalte is goed en die grootste deel van die produksie word uitgevoer. Ander neerslae in die distrikte Pietersburg en Soutpansberg word sporadies ontgin. Die kwaliteit wissel van ’n afskilferingstempo van 1:12 keer tot 1:30 keer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|