Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vergunning
Vergunning [boodskap #124400] |
Sa., 19 Januarie 2019 13:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vergunning was die reg wat kragtens die Goudwet van die Suid-Afrikaanse Republiek toegestaan is aan die besitter van ’n plaas, wat as ’n goudveld geproklameer is om ’n sekere aantal kleims aan enige persoon oor te dra. Dit het sekere voorregte ingehou.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 14 19:59:31 UTC 2025
|