Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Venterspos is 'n mynbousentrum in Wes-Transvaal, vernoem na die groot Ventersposgoudmyn. In 1932 geopen. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 20,000 (4,500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.