Velskoen [boodskap #124391] |
Sa, 19 Januarie 2019 11:33 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Velskoen (soms verkeerdelik "Veldskoen" geskryf), is skoene wat van sagte vel gemaak en bekend is vir hulle gemak. Dit is oorspronklik deur die Khoikhoi (Hottentotte) gemaak en deur die vroeë setlaars nageboots. Die vervaardiging van velskoene was tot met die opkoms van die moderne skoenvervaardiging in die Unie ’n bedryf van taamlike belang.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|