Varkvis [boodskap #124381] |
Sat, 19 January 2019 06:06 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Varkvis is ’n groep heldergekleurde visse, baie van hulle giftig, met saamgeperste liggame wat oortrek is met klein, growwe of doringrige skubbe. Volop in warm see, veral tussen koraalriwwe. Wanneer die eerste stekel op die rug regop staan, raak dit vasgeklem en is dit onmoontlik om dit te verroer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|