Vanrhynsdorp [boodskap #124366] |
Fri, 18 January 2019 20:24 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanrhynsdorp is 'n dorp in Noordwes-Kaapland, op pad na Namakwaland. Vernoem na sy edele P.B. van Rhyn, op wie se plaas dié plek in 1887 uitgelê is. Afgesien daarvan dat dit in die behoeftes van die belangrike besproeiingsnedersettings aan die Olifantsrivier voorsien, is daar ook monasiet-neerslae (radio-aktiewe mineraal) by Knersvlakte. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,129 (777 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|