Van Deventer, Luitenant-generaal Sir Louis Jacob [boodskap #124354] |
Vr, 18 Januarie 2019 18:00 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Luitenant-generaal Sir Louis Jacob van Deventer was 'n Suid-Afrikaanse soldaat. In 1877 in die O.V.S. gebore. Hy het in die Tweede Vryheidsoorlog geveg, en het as ’n kommandant, tweede in bevel onder generaal J.C. Smuts, ’n prominente rol gespeel in sy beroemde inval in die Kaapkolonie. Later het hy by die Unie-Verdedigingsmag aangesluit en was opperbevelhebber in die Oos-Afrikaanse Veldtog van 1917 tot 1919. Op 27 Augustus 1922 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|