Van der Walt, Tjaart [boodskap #124353] |
Fri, 18 January 2019 17:59 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tjaart van der Walt was 'n Boerekommandant aan die Kaapse Oosgrens. In 1749 gebore. Hy het homself onderskei as waaghalsige leier in die aanhoudende gevegte teen die Khoikhoi (Hottentotte) en ander plunderaars, veral tydens die veldtog van 1802, toe hy gekies is as Kommandant-generaal. Hy het op 8 Augustus 1802 gesneuwel.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|