Van der Riet, Frederick John Werendly [boodskap #124346] |
Fri, 18 January 2019 17:46 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Frederick John Werendly van der Riet was 'n regter van die Oostelike Distriktehof. In 1868 in Swellendam gebore. Hy ontvang opleiding op Stellenbosch, begin met ’n loopbaan in die staatsdiens van die Kaapkolonie maar word in 1894 tot die balie toegelaat. Van 1897 tot 1899 het hy in Transvaal gepraktiseer, en keer toe terug na Grahamstad, waar hy lank gewoon het. In 1912 word hy Parlementslid en word in 1923 regter. In 1929 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|