Vandeleur, Generaal Sir John Ormsby [boodskap #124336] |
Fri, 18 January 2019 17:25 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Generaal Sir John Ormsby Vandeleur was 'n Britse soldaat. In 1763 in Engeland gebore, van Hollandse afkoms. In 1781 sluit hy by die Britse leër aan en veg in Vlaandere voordat hy in 1791 in die Kaap aankom. Enige jare later is hy na Indië verplaas en voer bevel in die ruitery by Waterloo. Word in 1838 ’n generaal. In 1849 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|