Tuis » Taal » Ensiklopedie » Vaalpens
Vaalpens [boodskap #124323] |
Fri, 18 January 2019 14:28 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vaalpens is 'n bynaam vir Transvalers.
Dit is ook gebruik as ’n beskrywing van ’n tipe Boesman in die Suidelike Kalahari (cf. Amerikaans: "Yellow-Belly").
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:12 UTC 2025
|