Tuis » Taal » Ensiklopedie » Usakos
Usakos [boodskap #124314] |
Vr., 18 Januarie 2019 14:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Usakos is 'n dorp in Namibië (Suidwes-Afrika), bekend vir sy spoorwegwerkswinkel. Onder die Duitse bewind gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 4,244 (1,606 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 07 13:49:08 UTC 2025
|