Uniondale [boodskap #124301] |
Fri, 18 January 2019 06:41 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uniondale is 'n dorp in suidelike Kaapland, in 1856 gestig deur die vereniging van twee mededingende dorpies, Lyon en Hopedale. Die plek was bekend vir sy wamakery- en volstruisveerbedryf. Albei bedrywe het uitgesterf en nou is algemene boerdery, insluitende tabak, koring en vrugte die belangrikste. Destydse bevolking; 2,761 (1,121 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|