Union Corporation Limited [boodskap #124300] |
Vr, 18 Januarie 2019 06:40 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Union Corporation Limited (moet nie verwar met Union Steel Corporation Ltd. nie) was 'n Randse myngroep, in 1897 gestig as A. Goerz & Co. Ltd., wat die private Duitse firma van Adolf Goerz & Co. opgevolg het. Die firma het sy huidige naam in die Eerste Wêreldoorlog gekry. Besit groot goud- en nywerheidsbelange, hoofsaaklik in Suid-Afrika, maar ook in Meksiko en elders.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|