Umtamvumarivier [boodskap #124282] |
Thu, 17 January 2019 20:16 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Umtamvumarivier (of Mtamvunarivier) is 'n groot rivier in die verre suide van Natal. Dit vorm die binnelandse grens tussen die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Die rivier het 'n breë monding aan die Indiese Oseaan net suid van Port Edward.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|