Tuis » Taal » Ensiklopedie » Uitlander
Uitlander [boodskap #124265] |
Do., 17 Januarie 2019 19:18 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Uitlander is ’n naam wat die Boere aan die immigrante-setlaars van ander nasionaliteite in Transvaal gegee het na die ontdekking van goud. Die griewe van die "Uitlanders" was hoofsaaklik verantwoordelik vir die Tweede Vryheidsoorlog.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 17 01:59:17 UTC 2025
|