Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ugie
Ugie [boodskap #124260] |
Thu, 17 January 2019 19:12 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ugie is 'n dorp in Oos-Kaapland, vernoem na die geboorteplek in Skotland van ’n vroeë sendeling, eerw. Newnay. Na die Spaanse griep-epidemie van 1918 het eerw. T.M.R. Smit onsektariese weeshuise daar gestig ter versorging van kinders wat sonder heenkome agtergelaat is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,423 (707 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:49:48 UTC 2025
|