Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tzaneen
Tzaneen [boodskap #124257] Thu, 17 January 2019 18:41
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tzaneen is 'n dorp in Noord-Transvaal. Na die Tweede Vryheidsoorlog is dit deur die administrasie van lord Milner as ’n proefplaas gestig. In 1924 as 'n dorp uitgelê. Bekend vir sy subtropiese landbou en bosbou. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 8,916 (3,500 Blankes).

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Tyumierivier
Volgende onderwerp: Ubombo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 23:09:30 UTC 2025