Tylden [boodskap #124255] |
Do, 17 Januarie 2019 18:31 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tylden is 'n dorp in Oos-Kaapland, vernoem na kaptein G. Tylden van die Royal Engineers, wat in 1851 in bevel was van ’n veldtog teen die Tamboekiestam. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 150 (40 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|