Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tweespruit
Tweespruit [boodskap #124253] |
Do., 17 Januarie 2019 18:18 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tweespruit is 'n dorp in die Oranje-Vrystaat. Na die Tweede Vryheidsoorlog gestig vir ’n aantal Britse oudsoldate. Dit is bekend vir sy suiwelprodukte en beestelery. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,275 (248 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 08 16:15:02 UTC 2025
|