Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Turksvy (Opuntia tuna) is 'n plant wat 'n ernstige bedreiging geword het oor duisende vierkante kilometers, veral in Oos-Kaapland. In die jongste aantal jare is daar metodes ontwikkel om dit uit te roei, veral deur middel van die turksvyvlieg, en deur dit as voer te gebruik nadat die dorings afgebrand is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.