Tuna [boodskap #124243] |
Do, 17 Januarie 2019 17:30 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tuna is ’n groot sportvis wat in die Middellandse See en subtropiese waters aangetref word, maar wat soms in Tafelbaai en Houtbaai gevang word. Gemiddeld 3 meter (10 voet) lank. Die meeste lede van die familie — makriele, katonkels (sien onder afsonderlike hoofde) — het ’n goeie handelswaarde; die vleis is rooierig, ferm en olierig.
Op 31 Januarie 1964 het dr. H.F. Verwoerd, Eerste Minister van die Republiek van Suid-Afrika ’n blouvintuna van 468 pond naby vishoek in Valsbaai gevang uit die boot Speranza van Desmond Hare.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|