Tuli [boodskap #124241] |
Do, 17 Januarie 2019 15:24 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tuli is 'n dorpsgebied in die suide van Zimbabwe (Rhodesië) aan die Shashirivier in die distrik Gwanda en een van die oudste in die land; in 1890 gestig. Dit was van strategiese belang in die krygsverrigtinge van die Pioneer Column en later as ’n stilhouplek vir die poskoetse van die suide. Dié plek se voorspoed het geleidelik afgeneem.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|