Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tsomo
Tsomo [boodskap #124233] |
Thu, 17 January 2019 15:12 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tsomo is 'n dorp in die Transkei, vernoem na ’n plaaslike opperhoof en in 1877 gestig. Administratiewe en handelstasie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 500 (140 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:55:17 UTC 2025
|