Tuis » Taal » Ensiklopedie » Tsamma (Citrullus vulgaris)
Tsamma [boodskap #124227] |
Thu, 17 January 2019 06:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tsamma (vroeër Kafferwaatlemoen genoem) is 'n algemene Suid-Afrikaanse naam vir Citrullus vulgaris. Dit is 'n wilde meloen wat in die Kalahari-woestyn aangetref word. Die soet tsammas is ’n stapelvoedsel vir Boesmans.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:52 UTC 2025
|