Tuis » Taal » Ensiklopedie » Trichardt
Trichardt [boodskap #124212] |
Wed, 16 January 2019 06:24 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Trichardt is 'n dorp wat in 1906 in Transvaal gestig is; vernoem na die Voortrekker, Carel Trichardt; ’n florerende boerderysentrum. Moet nie verwar met Louis Trichardt nie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 500 (400 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:47 UTC 2025
|