Transvaal Horse Artillery [boodskap #124202] |
Wed, 16 January 2019 06:03 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Transvaal Horse Artillery (afgekort T.H.A.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, deel van die 3de Veldeenheid, Suid-Afrikaanse Artillerie. Op 17 Maart 1904 gestig. Veg in 1914 in die slag van Sandfontein en in Duits-Suidwes-Afrika (nou Namibië). In 1940 het dit drie batterye gelewer vir die 3de Veldbrigade en was ook verbonde aan die 5de Suid-Afrikaanse Brigade. Veg in 1941 by Sidi Rezegh en elders.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|