Tuis » Taal » Ensiklopedie » Totius
Totius [boodskap #124193] |
Tue, 15 January 2019 19:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Totius was die skuilnaam van J.D. du Toit, 'n Afrikaanse digter en teoloog. As een van die bekendste Afrikaanse skrywers het hy 'n groot aandeel in die vertaling van die Bybel gehad. Sien Du Toit, Jacob Daniel.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:53:21 UTC 2025
|