Tuis » Taal » Ensiklopedie » Teyateyaneng
Teyateyaneng [boodskap #124149] |
Mon, 14 January 2019 18:51 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Teyateyaneng is 'n dorpsgebied in Lesotho, waarna plaaslik verwys word as "T.Y." Die naam beteken ‘Die Kronkelende Riviertjie’. Administratiewe en handels-gemeenskap.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:44:20 UTC 2025
|